Geld is emosioneel

1 year ago 58
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.